| |||||
Land | Spanje | ||||
Outonome Gemeenskap | Baskeland | ||||
Hoofstad | Bilbao | ||||
Oppervlak – Totaal |
2 217 km² | ||||
Bevolking – Totaal (2014) – Bevolkingsdigtheid – % van Spanje |
Gelys 9de 1 159 639 520/km² 2,47% | ||||
Parlementêre verteenwoordiging – Setels in die Spaanse Kongres – Setels in die Spaanse Senaat – Setels in die Juntas Generales |
8 (van 350) 4 (van 264) 51 | ||||
President | Unai Rementeria (EAJ) | ||||
Bizkaiko Foru Aldundia |
Biskaje (Baskies: Bizkaia, Spaans: Vizcaya) is 'n provinsie van die Outonome Gemeenskap van die Baskeland in Spanje.
Daar word algemeen aanvaar dat Bizkaia, die oorspronklike Baskiese term na 'n berg of berghang verwys. Dit kom ooreen met bizkar, wat beteken : 1. rug, skouers, 2. krans, 3. dakstruktuur, 4. om op te leun (bizkarretik).